GERBER – CORNELIA (CORRIE)

GERBER – CORNELIA (CORRIE).  Heengegaan op Sondag 01 Julie 2018. Corrie word oorleef deur haar eggenoot Koot, dogters Antoinette, Erica & Karin, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders , susters Lena & Fiena, famlie en vriende.  Sy sal baie gemis word. Die begrafnisdiens vind plaas op Vrydag 6 Julie 2018 om 14H00 vanuit die Oasis Family Church, Haroldstraat, Charlo, Port Elizabeth. Privaat verassing.

Kramer Funeral Home :  Tel. 041-365 2209

Webtuiste : www.kramerfuneralhome.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *