OOSTHUIZEN – ANDRé

André word oorleef deur sy dogters – Marlize, Karla en Adéle, skoonseuns – Bernard, Richard en Brian, kleinkinders – Zanika, Richelle and André, broers, susters, gewese eggenote – Elize, familie en vriende.

Die begrafnis vind plaas vanuit die N.G. Kerk, Phillipstown op Saterdag, 14 Julie 2018 om 10H00. Teraardebestelling vind plaas in die Phillipstown N.G. Kerk begraafplaas.

Kramer Funeral Home – Tel. – 041-3652209

Webtuiste – www.kramerfuneralhome.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *